Kassie het geglo sy speurderdae is getel na die Medusa-pedofielsaak, en sy hartaanval. Maar ses maande tuis bring perspektief - hy is 'n speurder in murg en been. Terug by die Spookeenheid word hy en kollega Rooi Els dadelik by die diep kant ingegooi: Hulle moet 'n reeksverkragter vastrek - een wat sy slagoffers met 'n brandyster merk. Is die skuldige die man wat beskryf word as "'n weerwolf met die sperm van 'n wildehond"? Of le die antwoord by die spesifieke merk wat hy op sy slagoffers laat?
CONTRIBUTORS: Rudie van RensburgEAN: 9780795802140COUNTRY: South AfricaPAGES: WEIGHT: 500 gHEIGHT: 213 cm